21 al die stede van die plato en die hele koninkryk van koning Sihon van die Amoriete, wat in Hesbon+ regeer het. Moses het hom verslaan,+ sowel as die Midianitiese hoofmanne Ewi, Rekem, Sur, Hur en Reba,+ konings wat aan Sihon onderworpe was en in die land gewoon het.