Josua 14:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Dit is wat die Israeliete as ’n erfdeel in die land Kanaän geneem het, wat die priester Eleaʹsar en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van Israel as ’n erfdeel aan hulle gegee het.+
14 Dit is wat die Israeliete as ’n erfdeel in die land Kanaän geneem het, wat die priester Eleaʹsar en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van Israel as ’n erfdeel aan hulle gegee het.+