Josua 17:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe het die lot+ vir die stam van Manasʹse+ geval, want hy was Josef se eersgeborene.+ Omdat Magir,+ die eersgeborene van Manasʹse en die pa van Giʹlead, ’n goeie vegter was, het hy Giʹlead en Basan ontvang.+
17 Toe het die lot+ vir die stam van Manasʹse+ geval, want hy was Josef se eersgeborene.+ Omdat Magir,+ die eersgeborene van Manasʹse en die pa van Giʹlead, ’n goeie vegter was, het hy Giʹlead en Basan ontvang.+