Rigters 1:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die manne van Juda het toe teen Jerusalem oorlog gemaak+ en dit ingeneem. Hulle het die inwoners met die swaard doodgemaak en die stad aan die brand gesteek.
8 Die manne van Juda het toe teen Jerusalem oorlog gemaak+ en dit ingeneem. Hulle het die inwoners met die swaard doodgemaak en die stad aan die brand gesteek.