Rigters 1:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Die Amoriete het op die berg Heres en in Aʹjalon+ en Saʹälbim+ bly woon. Maar toe die huis van Josef magtiger geword het,* het hulle die Amoriete gedwing om swaar werk te doen.
35 Die Amoriete het op die berg Heres en in Aʹjalon+ en Saʹälbim+ bly woon. Maar toe die huis van Josef magtiger geword het,* het hulle die Amoriete gedwing om swaar werk te doen.