Rigters 4:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe het sy gesê: “Ek sal beslis saam met jou gaan. Maar jy sal nie die eer kry vir hierdie geveg nie, want Jehovah sal Siʹsera in die hand van ’n vrou gee.”+ Deboʹra het toe opgestaan en saam met Barak na Kedes+ gegaan. Rigters Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 4:9 Die Wagtoring,2003/11/15, bl. 29 “Hele Skrif”, bl. 48
9 Toe het sy gesê: “Ek sal beslis saam met jou gaan. Maar jy sal nie die eer kry vir hierdie geveg nie, want Jehovah sal Siʹsera in die hand van ’n vrou gee.”+ Deboʹra het toe opgestaan en saam met Barak na Kedes+ gegaan.