Rigters 8:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Seba en Salʹmunna was in Karkor saam met hulle leërmagte, ongeveer 15 000 manne. Dit was al wat van die hele leërmag van die Oosterlinge+ oorgebly het, want 120 000 manne wat met die swaard gewapen was, was reeds dood.
10 Seba en Salʹmunna was in Karkor saam met hulle leërmagte, ongeveer 15 000 manne. Dit was al wat van die hele leërmag van die Oosterlinge+ oorgebly het, want 120 000 manne wat met die swaard gewapen was, was reeds dood.