-
Rigters 8:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Hy het vir Seba en Salʹmunna gesê: “Watter soort manne het julle in Tabor doodgemaak?” Toe het hulle gesê: “Hulle was soos u. Elkeen van hulle het soos die seun van ’n koning gelyk.”
-