Rigters 11:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 “‘Daarna het Israel boodskappers na koning Sihon van die Amoriete, die koning van Hesbon, gestuur, en Israel het vir hom gesê: “Laat ons asseblief deur u land na ons eie plek trek.”+
19 “‘Daarna het Israel boodskappers na koning Sihon van die Amoriete, die koning van Hesbon, gestuur, en Israel het vir hom gesê: “Laat ons asseblief deur u land na ons eie plek trek.”+