Rigters 11:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar Sihon het Israel nie vertrou nie en het nie toegelaat dat hulle deur sy gebied trek nie. Daarom het Sihon al sy manne bymekaar laat kom en in Jahas kamp opgeslaan en teen Israel geveg.+
20 Maar Sihon het Israel nie vertrou nie en het nie toegelaat dat hulle deur sy gebied trek nie. Daarom het Sihon al sy manne bymekaar laat kom en in Jahas kamp opgeslaan en teen Israel geveg.+