Rigters 11:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Toe hy haar sien, het hy sy klere geskeur en gesê: “Ag nee, my dogter! Jy het my hart gebreek,* want nou het jy die een geword wat ek moet wegstuur. Ek het ’n gelofte aan Jehovah gemaak, en ek kan dit nie terugtrek nie.”+ Rigters Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:35 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2017/4, bl. 4 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2016/4, bl. 6
35 Toe hy haar sien, het hy sy klere geskeur en gesê: “Ag nee, my dogter! Jy het my hart gebreek,* want nou het jy die een geword wat ek moet wegstuur. Ek het ’n gelofte aan Jehovah gemaak, en ek kan dit nie terugtrek nie.”+