3 Maar sy ouers het vir hom gevra: “Kan jy nie ’n vrou onder jou familielede en onder ons hele volk vind nie?+ Moet jy onder die onbesnede Filistyne vir jou ’n vrou gaan vat?” Maar Simson het vir sy pa gesê: “Kry haar vir my, want sy is die regte een vir my.”