Rigters 20:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Lewer dan nou die slegte manne van Giʹbea aan ons oor,+ sodat ons hulle kan doodmaak en sodat ons dit wat sleg is, uit Israel kan verwyder.”+ Maar die Benjaminiete het geweier om na hulle Israelitiese broers te luister.
13 Lewer dan nou die slegte manne van Giʹbea aan ons oor,+ sodat ons hulle kan doodmaak en sodat ons dit wat sleg is, uit Israel kan verwyder.”+ Maar die Benjaminiete het geweier om na hulle Israelitiese broers te luister.