Rigters 20:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 In hierdie leërmag was daar 700 bekwame vegters wat links was. Elkeen van hierdie manne kon ’n klip baie akkuraat* met ’n slingervel gooi en het nooit gemis nie.
16 In hierdie leërmag was daar 700 bekwame vegters wat links was. Elkeen van hierdie manne kon ’n klip baie akkuraat* met ’n slingervel gooi en het nooit gemis nie.