Rut 4:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe het die buurvroue hom ’n naam gegee. Hulle het gesê: “’n Seun is vir Naoʹmi gebore,” en hulle het hom Obed+ genoem. Hy is die vader van Isai,+ Dawid se vader.
17 Toe het die buurvroue hom ’n naam gegee. Hulle het gesê: “’n Seun is vir Naoʹmi gebore,” en hulle het hom Obed+ genoem. Hy is die vader van Isai,+ Dawid se vader.