-
1 Samuel 1:13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Hanna het in haar hart gepraat. Haar lippe het gebewe, maar haar stem kon nie gehoor word nie. Daarom het Eli gedink dat sy dronk is.
-