1 Samuel 2:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hy tel die hulpelose uit die stof op,en hy haal die een wat arm is, van die ashoop* af+om hulle by prinse te laat siten hulle ’n posisie van eer te gee. Die fondamente van die aarde behoort aan Jehovah,+en hy plaas die vrugbare land daarop.
8 Hy tel die hulpelose uit die stof op,en hy haal die een wat arm is, van die ashoop* af+om hulle by prinse te laat siten hulle ’n posisie van eer te gee. Die fondamente van die aarde behoort aan Jehovah,+en hy plaas die vrugbare land daarop.