1 Samuel 2:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 ’n Man van God het na Eli toe gekom en vir hom gesê: “Dít is wat Jehovah sê: ‘Het ek my nie duidelik geopenbaar aan die huis van jou voorvader terwyl hulle slawe van die huis van Farao in Egipte was nie?+
27 ’n Man van God het na Eli toe gekom en vir hom gesê: “Dít is wat Jehovah sê: ‘Het ek my nie duidelik geopenbaar aan die huis van jou voorvader terwyl hulle slawe van die huis van Farao in Egipte was nie?+