1 Samuel 10:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Hulle het gehardloop en hom daar gaan haal. Hy het in die middel van die volk gaan staan, en hy was van sy skouers af langer as al die ander mense.+
23 Hulle het gehardloop en hom daar gaan haal. Hy het in die middel van die volk gaan staan, en hy was van sy skouers af langer as al die ander mense.+