1 Samuel 13:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die hele Israel het die nuus gehoor: “Saul het ’n groep Filistynse soldate verslaan, en nou haat die Filistyne Israel nog meer.” Toe is die manne bymekaargeroep om Saul by Gilgal+ te volg.
4 Die hele Israel het die nuus gehoor: “Saul het ’n groep Filistynse soldate verslaan, en nou haat die Filistyne Israel nog meer.” Toe is die manne bymekaargeroep om Saul by Gilgal+ te volg.