1 Samuel 13:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En die manne van Israel het gesien dat hulle in die moeilikheid is en dat hulle situasie nie goed lyk nie. Daarom het die volk in die grotte,+ die holtes, die kranse, die kelders en die waterputte gaan wegkruip.
6 En die manne van Israel het gesien dat hulle in die moeilikheid is en dat hulle situasie nie goed lyk nie. Daarom het die volk in die grotte,+ die holtes, die kranse, die kelders en die waterputte gaan wegkruip.