1 Samuel 14:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Saul het homself as koning oor Israel gevestig en het teen al sy vyande reg rondom hom geveg, naamlik die Moabiete,+ die Ammoniete,+ die Edomiete,+ die konings van Soba+ en die Filistyne.+ Oral waar hy gegaan het, het hy hulle verslaan.
47 Saul het homself as koning oor Israel gevestig en het teen al sy vyande reg rondom hom geveg, naamlik die Moabiete,+ die Ammoniete,+ die Edomiete,+ die konings van Soba+ en die Filistyne.+ Oral waar hy gegaan het, het hy hulle verslaan.