11 Uiteindelik het Samuel vir Isai gevra: “Is dit al jou seuns?” Hy het geantwoord: “Die jongste+ is nog nie geroep nie. Hy pas die skape op.”+ Samuel het toe vir Isai gesê: “Stuur iemand om hom te gaan haal, want ons sal nie eet voordat hy hier is nie.”