1 Samuel 20:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Toe het Saul die spies na hom toe gegooi,+ en Joʹnatan het besef dat sy pa vasbeslote is om Dawid dood te maak.+
33 Toe het Saul die spies na hom toe gegooi,+ en Joʹnatan het besef dat sy pa vasbeslote is om Dawid dood te maak.+