1 Samuel 21:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Dawid het geantwoord: “Net soos vorige kere toe ons gaan oorlog voer het, het ons beslis nie by vrouens geslaap nie.+ As die jong manne vir gewone opdragte heilig gebly het, hoeveel te meer moet hulle vandag heilig wees!”
5 Dawid het geantwoord: “Net soos vorige kere toe ons gaan oorlog voer het, het ons beslis nie by vrouens geslaap nie.+ As die jong manne vir gewone opdragte heilig gebly het, hoeveel te meer moet hulle vandag heilig wees!”