1 Samuel 23:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Maak seker dat julle al sy skuilplekke vind, en kom terug na my toe met bewyse. Dan sal ek saam met julle gaan, en as hy in die land is, sal ek hom opspoor tussen al die familiegroepe* van Juda.”
23 Maak seker dat julle al sy skuilplekke vind, en kom terug na my toe met bewyse. Dan sal ek saam met julle gaan, en as hy in die land is, sal ek hom opspoor tussen al die familiegroepe* van Juda.”