1 Samuel 27:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Dawid en sy manne het die Gesuriete,+ die Girsiete en die Amalekiete+ gereeld gaan stroop. Dit is die mense wat gewoon het in die gebied wat van Telam af tot by Sur+ en Egipte strek.
8 Dawid en sy manne het die Gesuriete,+ die Girsiete en die Amalekiete+ gereeld gaan stroop. Dit is die mense wat gewoon het in die gebied wat van Telam af tot by Sur+ en Egipte strek.