1 Samuel 28:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 In daardie dae het die Filistyne hulle leërmagte bymekaargebring om teen Israel oorlog te voer.+ Toe het Agis vir Dawid gesê: “Jy besef natuurlik dat jy en jou manne saam met my moet gaan oorlog voer.”+
28 In daardie dae het die Filistyne hulle leërmagte bymekaargebring om teen Israel oorlog te voer.+ Toe het Agis vir Dawid gesê: “Jy besef natuurlik dat jy en jou manne saam met my moet gaan oorlog voer.”+