12 Toe het koning Dawid die volgende boodskap ontvang: “Jehovah het die huis van Obed-Edom en alles wat hy het, geseën weens die Ark van die ware God.” En Dawid het gegaan om die Ark van die ware God met vreugde uit die huis van Obed-Edom na die Stad van Dawid te bring.+