2 Samuel 15:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Ná al hierdie dinge het Absalom vir hom ’n wa en perde aangeskaf, sowel as 50 manne om voor hom uit te hardloop.+
15 Ná al hierdie dinge het Absalom vir hom ’n wa en perde aangeskaf, sowel as 50 manne om voor hom uit te hardloop.+