2 Samuel 15:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Jy het nou net hier aangekom. Hoe kan ek jou dan vra om saam met ons te gaan as ek nie eers weet waarheen ek gaan nie? Gaan terug en neem jou manne saam met jou, en mag Jehovah lojale liefde en getrouheid aan jou betoon!”+
20 Jy het nou net hier aangekom. Hoe kan ek jou dan vra om saam met ons te gaan as ek nie eers weet waarheen ek gaan nie? Gaan terug en neem jou manne saam met jou, en mag Jehovah lojale liefde en getrouheid aan jou betoon!”+