2 Samuel 16:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Daarna het Dawid en sy manne verder op die pad geloop, terwyl Siʹmeï al langs hom aan die kant van die berg geloop het. Die hele tyd het hy Dawid vervloek+ en hom en sy manne met klippe en baie grond gegooi.
13 Daarna het Dawid en sy manne verder op die pad geloop, terwyl Siʹmeï al langs hom aan die kant van die berg geloop het. Die hele tyd het hy Dawid vervloek+ en hom en sy manne met klippe en baie grond gegooi.