2 Samuel 18:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Joab het toe gesê: “Ek gaan nie meer tyd hier by jou mors nie!” Toe het hy drie pyle* geneem en dit deur Absalom se hart gesteek terwyl hy nog lewend in die groot boom gehang het.
14 Joab het toe gesê: “Ek gaan nie meer tyd hier by jou mors nie!” Toe het hy drie pyle* geneem en dit deur Absalom se hart gesteek terwyl hy nog lewend in die groot boom gehang het.