2 Samuel 21:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 laat sewe van sy seuns aan ons gegee word. Ons sal hulle dooie liggame*+ voor Jehovah ophang* in Giʹbea+ van Saul, die uitverkorene van Jehovah.”+ Toe het die koning gesê: “Ek sal hulle vir julle gee.”
6 laat sewe van sy seuns aan ons gegee word. Ons sal hulle dooie liggame*+ voor Jehovah ophang* in Giʹbea+ van Saul, die uitverkorene van Jehovah.”+ Toe het die koning gesê: “Ek sal hulle vir julle gee.”