2 Samuel 23:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Abiʹsai,+ die broer van Joab, die seun van Seruʹja,+ was die hoof van drie ander. Hy het 300 manne met sy spies doodgemaak, en hy het net so ’n goeie reputasie gehad as die eerste drie.+
18 Abiʹsai,+ die broer van Joab, die seun van Seruʹja,+ was die hoof van drie ander. Hy het 300 manne met sy spies doodgemaak, en hy het net so ’n goeie reputasie gehad as die eerste drie.+