-
2 Samuel 23:21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Hy het ook ’n Egiptenaar doodgemaak wat buitengewoon groot was. Hoewel die Egiptenaar ’n spies in sy hand gehad het, het hy met ’n stok teen hom gaan veg en die spies uit die Egiptenaar se hand geruk en hom met sy eie spies doodgemaak.
-