1 Konings 1:52 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 52 Salomo het toe gesê: “As hy reg optree, sal daar nie eers ’n enkele haar van sy kop op die grond val nie, maar as iets slegs in hom gevind word,+ dan sal hy moet sterf.”
52 Salomo het toe gesê: “As hy reg optree, sal daar nie eers ’n enkele haar van sy kop op die grond val nie, maar as iets slegs in hom gevind word,+ dan sal hy moet sterf.”