1 Konings 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die volk het nog steeds op die offerhoogtes offerandes gebring,+ want daar was nog nie ’n huis vir die naam van Jehovah gebou nie.+
2 Die volk het nog steeds op die offerhoogtes offerandes gebring,+ want daar was nog nie ’n huis vir die naam van Jehovah gebou nie.+