1 Konings 4:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Salomo het regeer oor al die koninkryke van die Rivier*+ af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte. Hulle het skatting* betaal en het Salomo al die dae van sy lewe gedien.+ 1 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:21 ‘Goeie land’, bl. 16
21 Salomo het regeer oor al die koninkryke van die Rivier*+ af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte. Hulle het skatting* betaal en het Salomo al die dae van sy lewe gedien.+