-
1 Konings 6:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Die onderste verdieping van die syvertrekke was vyf el breed, die middelste verdieping was ses el breed en die derde verdieping was sewe el breed, want reg rondom die huis het hy die mure van elke opeenvolgende verdieping dunner gemaak, sodat die balke nie aan die mure van die huis vasgeheg is nie, maar op die mure gerus het.+
-