25 En nou, o Jehovah, die God van Israel, hou die belofte wat u aan my pa, u kneg Dawid, gemaak het toe u gesê het: ‘Daar sal altyd voor my ’n man van jou geslagslyn wees wat op die troon van Israel sit, solank jou seuns seker maak dat hulle my weg volg, net soos jy gedoen het.’+