1 Konings 8:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 “As hulle teen u sondig (want daar is geen mens wat nie sondig nie),+ en u vir hulle woedend is en hulle aan hulle vyande oorlewer, en as hulle vyande hulle as gevangenes wegneem na die land van hulle vyande, hetsy ver of naby,+
46 “As hulle teen u sondig (want daar is geen mens wat nie sondig nie),+ en u vir hulle woedend is en hulle aan hulle vyande oorlewer, en as hulle vyande hulle as gevangenes wegneem na die land van hulle vyande, hetsy ver of naby,+