48 en hulle met hulle hele hart en hulle hele siel na u terugkeer+ in die land van hulle vyande wat hulle as gevangenes weggeneem het, en hulle tot u bid in die rigting van hulle land wat u aan hulle voorvaders gegee het en van die stad wat u uitgekies het en die huis wat ek vir u naam gebou het,+