1 Konings 10:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Mag Jehovah u God geloof word,+ wat lief is vir u en u op die troon van Israel geplaas het. As gevolg van Jehovah se ewige liefde vir Israel het hy u as koning aangestel om met regverdigheid te oordeel.”
9 Mag Jehovah u God geloof word,+ wat lief is vir u en u op die troon van Israel geplaas het. As gevolg van Jehovah se ewige liefde vir Israel het hy u as koning aangestel om met regverdigheid te oordeel.”