1 Konings 11:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Toe Dawid die manne van Soba verslaan* het,+ het Reson vir hom manne bymekaargemaak en die leier van ’n rowerbende geword. Hulle het toe na Damaskus+ gegaan en daar gaan woon en in Damaskus begin regeer.
24 Toe Dawid die manne van Soba verslaan* het,+ het Reson vir hom manne bymekaargemaak en die leier van ’n rowerbende geword. Hulle het toe na Damaskus+ gegaan en daar gaan woon en in Damaskus begin regeer.