-
1 Konings 12:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Toe al die Israeliete sien dat die koning nie na hulle geluister het nie, het hulle vir die koning gesê: “Wat het ons met Dawid te doen? Ons het geen erfdeel saam met die seun van Isai nie. Gaan na julle gode toe, o Israel. Sorg nou vir jou eie huis, o Dawid!” Toe het die Israeliete na hulle huise* gegaan.+
-