21 Toe Rehaʹbeam in Jerusalem aankom, het hy onmiddellik die hele huis van Juda en die stam van Benjamin bymekaargeroep – 180 000 opgeleide soldate – om teen die huis van Israel te veg, sodat Rehaʹbeam, die seun van Salomo, die koningskap kon terugkry.+