1 Konings 12:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Nadat die koning by sy raadgewers raad gevra het, het hy twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is julle God, wat julle uit Egipte uitgelei het,+ o Israel.”
28 Nadat die koning by sy raadgewers raad gevra het, het hy twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is julle God, wat julle uit Egipte uitgelei het,+ o Israel.”