-
1 Konings 13:33Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
33 Selfs nadat hierdie dinge gebeur het, het Jeroʹbeam nie sy slegte weë gelos nie, maar hy het aangehou om uit die volk priesters vir die offerhoogtes aan te stel. Hy het sommer enigiemand as priester aangestel+ wat ’n priester wou wees, en gesê: “Laat hom een van die priesters vir die offerhoogtes+ word.”
-