-
1 Konings 14:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Enigiemand van die huis van Jeroʹbeam wat in die stad sterf, sal deur die honde opgeëet word, en enigiemand wat in die veld sterf, sal deur die voëls van die hemel opgeëet word, want dit is wat Jehovah gesê het.”’
-